Wednesday, 17 February 2010
Wat!!Geen baasskap meer nie.
The Collapse of Colonialism “At the end of the Second World War, the White countries in Europe were physically and psycho-logically weakened: the balance of power passed firmly to the United States on the one hand and the Soviet Union the other. These factors, combined with a resurgence in non-White nationalisms in the colonies, led directly to the post-war wave of decolonization.”
Daar is 42 sub-Afrika lande waarvan almal hulle onafhanklikheid ontvang het wat beteken dat die kolonialiste moet leer om met hul hande te werk,aanpas of huis toe gaan.Ek wonder hoe moet dit voel vir n mens om drie tot vier lewentye in n onveranderlike gemaklike toestand te verkeer.Die son kom klokslag op elke oggend op die selfde tyd en die tuinnier sonder enige klagtes gaan ongehindered voort met n dakbaarheid in sy hart vir die halwe droe bruin brood en swart koffie in n lee koffie blik by die agter deur .Jy moet nou klaar kry!.Ja,dankie my baas.
N beslisted dreigende toestand en swaar kry was daar nie vir die bevoorregtes nie,alles seep glad van 1948 tot met 1994,56 jaar van speel tyd.Lang vakansies met die Gypsy karvaan,roomys eet by margate en kaal boelyf by the warmwaterbronne.Wie kon nou dink daar was ongelukkiges?.
En nou bevind hy homself in n nuwe bewind iets krap,iets is verkeer en hy weet nie wat dit is nie.Die antwoord is dat hy n negatiewe verandering ondergaan het vir die eerste keer in sy lewe,heel moontelik n gedwingde verandering.Hy moes maar verkoop want hy kan nie meer in pas met die nuwe menseregte stelsel nie.Hy dink dat hy die onregverdige stelsel nie in n volkstaat sal aantref nie.Of oorsee, n ongesteurde bevoorregtende bevoordeling vir die alreeds bevoorregtes Keiserlikes alleenlik.
Ek wonder wat kos dit vir mense om hulle swak gedrag van vernedering en vertrapping wat met met soort gelyke bybelse fanatika beoefen was in die bevoorregte “Afrikaner lekker lewe tyd ” af te skud en n respek en opvoeding te ontwikkel.
Ek vrae wat doen die Afrikaner keiserlikes vir die arm Afrikaner toekoms om vyf huise te bou met die goedkoopste arbeid onder die son en dan met n opgeslaande kraag en breebors die hoofstraat af te stap. Ek kan vir jou se niks nie!Self voldaanheid,self verheerliking.....vals sekuriteit.
Tydens die Franse revolusie het die armes vir Marie Antoinette prinses van Frankryk gese dat die armes nie brood het om te eet nie.Haar antwoord was ”dan moet hulle koek eet”,ons almal weet wat haar einde was.
Wat is die Afrikaner keisers se antwoord vir die arm Afrikaner?
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment