Wednesday, 17 February 2010
Afrikaner sosialisme voor keiser kapitalisme.
Afrikaner sosialisme is n nuwe ideologie vir n nuwe tyd.Bevry die arm Afrikaner eerste.Is dit nie waar dat die groot geldmag in die land nog steeds in die hande van die ryk Afrikaaner is nie.Hulle het hul politieke mag verruil vir hul geldmag wat hul nou gebruik om hul onophoudelike verdrukking te onder hou.Naamlik die mamon aanbidders.Geldmagte wat hul eie mense verhonger.Maak jou oe oop.Die vyand is van binne verteer ons en noem ons broers.
Wat maak die Afrikaner volk anders as alle volke,betreklik niks nie net soos in Tibet veg hulle vir vryheid maar toe die Elite van Tibet in beheer was het hulle ,hul eie mense onder druk en 90 persent van hul volkgenote misbruik en gebruik as slawe.Net so het die Afrikaner elite hul eie mense onder druk in die verlede en ook nou.Hierdie Afrikaner bevoorregtes is die kanker in die vereeniging van die Afrikaner toekoms.Aangeplakte volksgenote,verraaiers en martelaars van broers.
Wie is skuldig aan misdaad teen die mensdom.Nie ek en jy as arm Afrikaner nie.Nee,die skuldiges is die wat verdruk het ,vertrap het en wie gekapitaliseer het op goedkoop arbeid .Soos in die verlede het hulle verneder en verdruk nou nog in ons tyd het hulle nie die slegte gewoontes af geleer nie ,nou nog steeds vertrap en ontken hulle ons menswaardigheid om ons onder te betaal ,min te betaal en ook niks te betaal nie.Die mamon aanbidders moet elke dag n offer lewe aan hul songod Baal.Elke dag sien hulle ons pyn,honger en wanhoop en hulle hele liggaam word deur trek met satanistiese verjeuging en hulle spiere spring van genot ,hulle het mamon hulle vader gelukkig gemaak en so ook elke dag moet ons die arm Afrikaner lewe in vrees,vrees vir ons self en die wat ons lief het.
Daar kan geen vereniging onder die Afrikaner plaas vind nie voor n interne Afrikaner revolusie met die doel om die bevoorregts te onmagtig en gelyk stel met ons.Ons die uit gehongerdes.Die verdrukkers van die verlede moet hulle finale keuse maak en dit is om hulle lewe te te deel met hulle volksgenote of die donkerte aan te durf alleen met hul verloonde silwer in hul sakke.
Die tyd is nou om die verdrukkers van die verlede en verdrukkers van nou te verloon.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment